DAGDROMERTJIE

Dagdromertjie; Kinder Fantasie Kleertjies


 Dagdromertjie is uitgedink en geskep vir my dogtertjie Millah. Sy is mal oor rolspel en fantasie. Ek het gevind dat daar n groot gaping in die mark is vir lekker fantasie speel kleertjies en bykomstigehede wat plaaslik gemaak word.


Ek neem bestellings en as ek nie voorraad beskikbaar het nie neem dit ongeveer twee weke. 50% deposito op bestellings.
Landwye aflewering, Klein pos fooi


Dagdromertjie was created for my little girl Millah. She adores fantasy play and dress up. I found a huge gap in the market for local fantasy play clothing and accessories.


I take orders, if I don't have stock orders can take around two weeks. 50% deposit on orders.
Delivery countrywide, Small postage fee


BESTELLINGS/ ORDERS: sunejansen@yahoo.com

 

No comments: